Die Amerikaanse groep Green Day se hele album is in 2003 gesteel. Pleks daarvan dat hulle dit weer opgeneem het, het hulle American Idiot geskep, wat een van die groep se suksesvolste albums sou word.