Auto-Tune word as een van die 50 swakste uitvindings beskou. Dis te wyte aan dié toestel, wat toonhoogte egalig maak sodat sangers se stem beter klink, dat sangers sonder talent die indruk skep hulle kan sing.