Twee weke voor 9/11 het hy medepassasiers op ’n vlug agterdogtig sien optree en dit by die FBI aangemeld, maar hulle het nie daarop ag geslaan nie. Ná die aanval het hy twee van die kapers uitgeken as die mans wat hy op sy vroeëre vlug gesien het.