Ke$ha het die dollar-teken in haar naam gevoeg omdat sy so arm was. Haar vorige verhoognaam was net Kesha, maar sy het dit verander omdat sy so arm was dat sy “geblikte groente in die (R5-winkel) gekoop het”.