Tieners wat baie na musiek luister neig meer tot depressie. Navorsers aan die mediese skool van Pittsburg het dit bevind nadat hulle die voorkoms van depressie by tieners vergelyk het met die tyd wat hulle bestee aan verskillende soorte media.