Die Black Eyed Peas se sanger will.i.am is die direkteur van kreatiewe vernuwing by die IT-groep Intel.