Vet moet 72 cm dik wees voor dit ’n koeël kan keer. Wetenskaplikes het dit vasgestel toe hulle gelatien pleks van vet gebruik het, en dit met ’n gasgeweer geskiet het.