Die langste pleknaam in Europa is Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwllllantysiliogogogoch.Dis in Wallis en sowat 76 persent van die 3 000 inwoners praat vlot Wallies.