Jim Cummings is die stem van Winnie the Pooh. Hy skakel siek kinders in die hospitaal en gesels met hulle in Winnie se stem.