Johnny Depp wil graag hê sy as moet in ’n whiskey-bottel gegooi word, sodat almal by die begrafnis ’n sluk kan vat.