Gelukskoekies is nie eintlik Chinees nie. Dis in die vroeë 1900’s in San Francisco, Amerika, uitgedink.