•  Huisgenoot se Reis na die Ruimte kos R45 en is oral te koop waar jy jou Huisgenoot sal kry. As jy dit by die uitstalling (sien onder) koop, is dit boonop net R40! Dis vol interessante ruimtefeite en -stories soos hoe die lewe op Mars sal wees, watter vuurpyle en ruimtetuie die imposantste is, ruimtevaarders (ook vierpotiges) en, les bes, hoe ’n mens te werk moet gaan om ‘n ruimtevaarder te word.

Voorblad van Huisgenoot Reis na die Ruimte publication

  • En dan is daar natuurlik Huisgenoot, YOU en Drum se imposante ruimte-tentoonstelling Gateway to Space in Sandton. Koop jou kaartjies sommer nou!

300X250-A
Klik hier om kaartjies te koop