Op TV vanaand:

17:30 Roer! (kykNET): Angelique Gerber en haar ma wys as ’n boer ’n vrou soek, moet sy haar skoene kan volstaan in die kombuis.

18:27 7de Laan (SABC 2): Oppiekoffie kry ’n onverwagte publisiteitsbonus ten koste van Stasie Ses en Marko verklaar oorlog. Errol ondergaan toetse om te sien of hy ’n geskikte skenker vir Gerrie sal wees.

19:30 Modern Family (M-Net): Dede besoek Jay word onverwags en probeer verhoed dat sy die swanger Gloria sien.

20:30 Elementary (M-Net): Sherlock en Joan ondersoek die moord op ’n vrou wat ’n vooraanstaande hotel in Manhattan bestuur het.

22:35 Population 436 (et.v): ’n Sensus-opnemer moet vasstel waarom ’n dorpie al die afgelope eeu 436 inwoners het. Met Paul Douglas.

*Alle inligting oor uitsaaitye, programtitels en -beskrywings was reg teen saktyd. Die inligting word van die skakelafdeling en publisiteitspan verkry en word in goeie trou gepubliseer.