Intussen is dit ’n miernes van bedrywigheid om seker te maak al 17 houers met hul kosbare vrag sal op 1 Junie gereed wees.

Hier is ’n paar foto’s van hoe daar nou by die Sandton-konferensiesentrum gewoel word sodat Houston geen probleme gaan ervaar nie.

[post-slider]

  • Moenie Huisgenoot se splinternuwe publikasie, Reis na die Ruimte, misloop nie! Dit kos R45 en is oral te koop waar jy jou Huisgenoot sal kry. Dis vol interessante ruimtefeite en -stories soos hoe die lewe op Mars sal wees, watter vuurpyle en ruimtetuie die imposantste is, ruimtevaarders (ook vierpotiges) en, les bes, hoe 'n mens te werk moet gaan om 'n ruimtevaarder te word. (Kyk net waar word die publikasie oral gelees!)

Voorblad Huisgenoot Reis na die Ruitme

  • En dan is daar natuurlik Huisgenoot, YOU en Drum se imposante ruimte-tentoonstelling Gateway to Soace wat eersdaags in Sandton afskop ná 'n baie suksesvolle toer deur Europa. Koop jou kaartjies sommer nou!

Klik hier om kaartjies te koop