Foto's en 'n video van Toyota se nuwe Fortuner, wat waarskynlik vroeg in 2016 plaaslik te koop gaan wees, het uitgelek op die internet. [post-slider]

Die nuwe Fortuner is in Thailand afgeneem.

Na verwagting sal die Suid-Afrikaanse model dalk klein bietjie anders lyk, met ander binne-afwerking. Die nuwe Fortuner lyk radikaal anders as die huidige model en gaan veral sterk mededinging kry van Ford se nuwe Everest.

Toyota het onlangs amptelike foto's van die nuwe Hilux, wat ook oppad na Suid-Afrika toe is, vrygetsel.

Kyk die steelvideo van die nuwe Fortuner hier: