Daar's 'n hengse eier in die huis - en dit moet geblaas word. Dis behoorlik chaos in die Kokkedoor-kombuis wanneer volstruiseiers in die prentjie kom.