[post-slider]

Die finaliste is deur 29 lede van die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste gekies.

Die finaliste is:

  • Audi A3 Sedan 1.4T SE S Tronic
  • BMW M4 Coupé outomaties
  • Citroën C4 Picasso e-HDi 115 Intensive
  • Honda Accord 3.5 V6 Exclusive
  • Lexus ES 250 EX
  • Mercedes-Benz C200 outomaties
  • Nissan Qashqai 1.6 dCi Acenta outomaties
  • Porsche Macan S Diesel
  • Renault Duster 1.5dCi Dynamique 4x4
  • Subaru WRX Premium
  • Toyota Corolla 1.4D-4D Prestige

Die wenner sal op 18 Maart 2015 bekendgemaak word ná behoorlike evaluering deur lede van die gilde.