Die nuweling is bietjie groter as tevore met meer spasie binnelangs, terwyl bougehalte en afwerking ook verbeter is. Die nuwe Tiguan sal waarskynlik vroeg volgende jaar sy weg na Suid-Afrika vind. [post-slider]