Ons dink: 3/5

2011. 106 min.

13TG.

Aksie-avontuur.

Teken in op Huisgenoot

Paul W.S. Anderson (van Resident Evil) vertel die ou verhaal van D’Artagnan en die drie musketiers, Athos, Porthos en Aramis. Dis springmieliepret met ’n paar hoogtepunte.

Volg Huisgenoot op Twitter.