Ons dink: 3/5

2011. 101 min.

13O.

Drama.

Toe ’n egpaar ná 20 jaar hul vervreemde seun opspoor, het hy ’n breingewas wat sy geheue aantas.

Sy pa gebruik die musiek van die 60’s om tot hom te probeer deurdring.

Met kragtige spel en ’n goeie klankbaan.

Volg Huisgenoot op Twitter.