Ons dink: 4/5

2011. 99 min.

13G.

Drama.

’n Keniaanse oorlogsveteraan van 84 baklei om sy droom te bewaarheid om te leer lees en skryf.

Dié deernisvolle, inspirerende fliek is op ’n ware verhaal gegrond. Kyk daarna as jy Music of the Heart geniet het.

Volg Huisgenoot op Twitter.