Ons dink: 4/5

2011. 120 min.

13T.

Komediedrama.

Matt King (George Clooney) se twee rebelse dogters gee hom grys hare nadat sy vrou in ’n koma verval het.

Daarby vind hy uit sy vrou het hom verkul en hy wil haar minnaar konfronteer.

Dié aweregse, tragiese komedie sal jou die een oomblik laat lag en die volgende laat huil.

Volg Huisgenoot op Twitter.