Ons dink: 2/5

2010. 98 min.

16TD.

Drama. 

Nadat ’n arm platejoggie in Los Angeles in ’n ongeluk verlam raak, ontdek hy hy’t die vermoë om mense te genees, maar nie homself nie.

’n Priester wil desperaat geld vir sy kerk insamel en buit hom uit.

Die hoog aangeskrewe akteur Mark Ruffalo se regisseursdebuut is ongelukkig vreemd en vervelig.

Volg Huisgenoot op Twitter.