Ons dink: 3/5

2010. 85 min.

13O.

’n Seun met kanker besluit om iets gedenkwaardigs te doen voor hy sterf.

Hy oorreed sy maats om hom ’n wêreldrekord vir die bou van sneeumanne te help opstel, maar daar is ’n kinkel in die

kabel. Dié fliek sal byval vind by jonk en oud.

Gelukkig is dit onsentimenteel.

Volg Huisgenoot op Twitter.