Ons dink: 3/5

2011. 112 min.

13TGD.

Misdaadkomedie.

’n Klomp kontant is by ’n oord weggesteek en ’n chaos bars los toe gierige Suid-Afrikaners planne maak

om dit te kry.

Danksy ’n vinnige draaiboek, wonderlike akteurs en hope kinkels is dit hoogs vermaaklik.

Volg Huisgenoot op Twitter.