Ons dink: 3/5

2012. 115 min.

16G.

Aksie.

Teken in op Huisgenoot

Die nuweling-CIA-agent Matt (Ryan Reynolds) moet ’n gevaarlike afvallige (Denzel Washington) beskerm.

Met Kaapstad as agtergrond en baie bloed en geweld sal Safe House jou polsslag bly opjaag.

Volg Huisgenoot op Twitter.