Ons dink: 2/5

2011. 105 min.

16TSG.

Drama.

Teken in op Huisgenoot

Dié fliek bied ’n verhelderende blik op hoe gevaarlik geweldvoos, oorspanne polisiebeamptes kan wees.

David Douglas Brown (Woody Harrelson) van die Los Angeles-polisie is so iemand. Hy bars gereeld in oordrewe aggressie uit en dit laat hom dan in die moeilikheid beland.

Die fliek het ’n briljante rolverdeling, maar dit bevat te min aksie en het ’n goor einde.

Volg Huisgenoot op Twitter.