Ons dink: 4/5

2011. 90 min.

O.

Animasie.

Hierdie gewilde karakter uit die Shrek-flieks speel eindelik die hoofrol in sy eie fliek.

Die karnallie van ’n kat en Hump­ty Dumpty gaan soek die gans wat goue eiers lê.

Daar is volop swaardgevegte, romanse en towerkuns.

Pittige, uiters genotvolle kykstof vir die hele gesin.

Volg Huisgenoot op Twitter.