Ons dink: 1/5

2011. 81 min.

13LG.

Gruwel.

Die jong susters Katie en Kristi bevriend ’n spook.

Die jong­ste aflewering in die reeks kultus­gruwelflieks delf dieper in die Paranormal Activity-legende, maar jaag jou nie die skrik op die lyf nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.