Ons dink: 2/5

2011. 133 min.

13OG.

Aksie.

Die nu­we Tom Cruise-fliek, ook bekend as Ghost Protocol, volg die bekende ou resep: die een aksietoneel ná die ander terwyl hy op eksotiese plekke teen geboue uithardloop, goed opblaas en verbete teen skurke baklei.

Die storie: Hy moet keer dat ’n mal wetenskaplike die wêreld opblaas . . . Ja, regtig.

Volg Huisgenoot op Twitter.