Ons dink: 3/5

2011. 102 min.

13T.

Drama.

’n Wonderlike rolverdeling (met Kevin Spacey en Paul Bettany) lewer beheerste, geloofwaardige vertonings in die ware lewensdrama oor die val van ’n beleggingsmaatskappy tydens die resessie.

Volg Huisgenoot op Twitter.