Ons dink: 4/5

2011. 110 min.

O.

Dokumentêr.

Teken in op Huisgenoot

Dié stadige maar skitterende dokkie bied ’n indringende blik op Witali en Wladimir Klitsjko, die broers wat saam al vyf swaargewig-wêreldbokstitels hou.

Die eerste helfte kyk na hul jeugjare in die Oekraïne en die tweede helfte bevat beeldmateriaal van hul gevegte.

Dis ’n moet vir boksgeesdriftiges.

Volg Huisgenoot op Twitter.