Ons dink: 2/5

2011. 116 min.

16TG.

Aksie.

Toe sy mentor gevange geneem word, moet die afge­trede huursoldaat Danny (Jason Statham) drie oudsoldate kry en doodmaak sodat sy mentor vrygelaat kan word.

Aksieverslaafdes sal dol wees oor dié fliek.

Volg Huisgenoot op Twitter.