Ons dink: 3/5

2011. 107 min.

13OG.

Aksiekomedie.

Rowan Atkinson is terug as die onbeholpe superspioen Johnny English.

Hy veroorsaak weer ’n algehele chaos terwyl hy dodelike sluipmoordenaars en slinkse dubbele agente aanvat.

Met die oortuigende aksietonele en skreeusnaakse fisieke komedie bied dit heerlike ontvlugting.

Volg Huisgenoot op Twitter.