Ons dink: 3/5

2011. 108 min.

13G.

Wetenskapsfiksie.

Dis 2161. Niemand word ouer as 25 nie, tensy jy nog tyd koop: Die rykes het ’n oormaat daarvan en die armes se tydjie word vinnig korter.

Dan besluit Justin Timberlake om die situasie reg te stel.

Die jeugdige akteurs is uitstekend.

Volg Huisgenoot op Twitter.