Ons dink: 2/5

2011. 96 min.

O.

Animasie.

Mumble is nou groot en moet sy oulike maar dans-sku seun, Erik, se respek wen.

Die storie is chaoties en die lawaai aanhoudend. Die visuele effekte is uitstekend, maar beter geskik vir 3D op die silwerdoek. Teleurstellend.

Volg Huisgenoot op Twitter.