Ons dink: 4/5

2011. 91 min.

16TNSG.

Komedie/drama.

Seann William Scott en Liev Schreiber is skitterend as mededingende yshokkie-“toepassers”.

Dis hul werk om tydens gevegte kaalvuis onder ander spelers in te klim, ’n gewilde en aanvaarde deel van die sport.

Dis gek maar tog waar. Hierdie snaakse verhaal uit die ware lewe is boeiende maar ontstellende kykstof.

Volg Huisgenoot op Twitter.