Ons dink: 3/5

2011. 110 min.

13OTG.

Dans/drama.

Ná sy ma se dood trek die stadsjapie Ren McCormack (Kenny Wormald) na ’n dorpie waar dans verbode is.

Maar toe hy op die predikant (Dennis Quaid) se dogter (Julianne Hough) verlief raak, besluit hy om die verbod te oortree.

Sy rebelsheid skud die gemeenskap.

’n Behaaglike fliek met koel danstonele en goeie musiek.

Volg Huisgenoot op Twitter.