Ons dink: 3/5

Gruwel.

Vyf mooi jong lywe, gestrand op ’n eiland saam met ’n moordenaar . . . Klink dit bekend?

Jip, hier is niks vars aan dié sogenaamde gruwelfliek nie.

Haylie Duff vertolk ’n hoofrol.

Volg Huisgenoot op Twitter.