Ons dink: 3/5

2011. 97 min.

13OT.

Drama. 

Die komediant Will Ferrell speel dié keer ’n ernstige rol as ’n man wat alles verloor en dan op sy eie grasperk moet plak.

Hier bekyk hy sy lewe met ’n buurvrou (Rebecca Hall) se hulp.

Boeiende maar ietwat neerdrukkende kykstof.

Volg Huisgenoot op Twitter.