Ons dink: 3/5

2010. 99 min.

13G.

Gruwel.

’n Paartjie (Katie Holmes en Guy Pearce) hou hulle doof vir verskeie waarskuwings en knap ’n ou huis op – en laat dan iets skrikwekkends in die kelder loskom.

Dié weergawe van die 1973-kultustreffer het nie genoeg gru-tonele om dit vreesaanjaend te maak nie.

Volg Huisgenoot op Twitter.