Ons dink: 4/5

2011. 108 min.

O.

Gesinsdrama.

Dit is die ware verhaal van ’n dolfyn genaamd Winter. Nadat sy stert in ’n krapfuik beseer is, red ’n jong seun hom. Hy neem die dier na ’n seelewehospitaal, waar sy stert afgesit word.

Die seun raak baie geheg aan die dolfyn en oorreed ’n dokter (Morgan Freeman) om hom ’n kunsstert vir Winter te help maak. Nou moet die dolfyn daarmee leer swem . . .

Dolphin Tale is ’n pragtige fliek en herinner ons hoe belangrik die gesinlewe, liefde en geloof is. Hou die snesies byderhand, want jy sal ’n traan of twee moet afvee.

KLIK HIER vir Winter se verhaal

Volg Huisgenoot op Twitter.