Ons dink: 4/5

2010. 100 min.

16TSN.

Komedie-drama.

’n Eerstejaar-ingenieurstudent moet uitpluis hoe om op water te loop.

Intussen is sy verhou­ding met ’n ouer vrou en haar tienerdogter uitdagend.

Top-akteurs en ’n slim draaiboek sorg vir ’n warm gevoel.

Volg Huisgenoot op Twitter.