2010. 90 min.

13O.

Romantiese komedie.

Ons dink: 3/5

Uma Thurman speel die hoofkarakter, Zoe. Sy staan op trou toe ’n ou liefde haar probeer terugwen. Bekoorlik en anders, maar ’n bietjie langdradig.

Volg Huisgenoot op Twitter.