Ons dink: 3/5

2011. 95 min.

16TS.

Drama.

’n Pragtig verfilmde fliek oor die Afrikaanse digteres Ingrid Jonker (Carice van Houten).

Dit fokus veral op die aandeel wat haar pa, die skrywer en politikus dr. Abraham Jonker (Rutger Hauer), in haar dood gehad het en op haar verhouding met die skrywer Jack Cope (Liam Cunningham).

Volg Huisgenoot op Twitter.