Rating: 3/5

2011. 90 min.

13.

Wetenskapsfiksie.

Terwyl ’n duplikaat-aarde ál nader aan ons planeet beweeg, maak ’n meisie ’n dom fout.

Vol skuldgevoel probeer sy sin maak van die noodlot en die moontlikheid van ’n alternatiewe bestaan.

Oorspronklike kykstof.

Volg Huisgenoot op Twitter.