2011. 102 min.

16G.

Aksie-drama.

’n Tiener (Taylor Lautner) probeer agter die waarheid kom toe hy sy babafoto op ’n webtuiste vir vermistes sien.

Dis Bourne Identity vir tieners, maar dié weergawe kort emosionele diepte.

Net vir bewonderaars van Lautner se blokkiesmaag.

Volg Huisgenoot op Twitter.