Ons dink: 3/5

2010. 93 min.

16TSD.

Drama. 

Die Yates-gesin is allesbehalwe normaal en glad nie skaam daaroor nie.

Dié ongewone drama met Jennifer Beals en Gil Bellows, oor verstrengelde gesinsbande, sal jou enduit laat regop sit, mits jy dapper is.

Volg Huisgenoot op Twitter.