PROMOSIE

yhd-social-01

Sonskerm van ’n goeie gehalte is ’n moet! Blootstelling aan UVA- en UVB-strale kan lei tot voortydige veroudering, pigmentasie en velkanker, maar jy kan jou risiko hiervoor verlaag as jy elke dag sonskerm gebruik.

Maak dus seker jou sonskerm is UVA-, UVB- en waterbestand.

Eau Thermale Avène, die Europese* leier in die vervaardiging van sonsorgprodukte, bied ’n groot reeks produkte vir alle velsoorte en sluit ook formules vir kinders in. Jy en jou gesin kan almal hierdie somer met jul #AveneHealthySummerSkin spog.

Die voordele van die Avène-sonsorgreeks sluit in:

  • Minimale sonfilters vir hoë toleransie.
  • Verlengde selbeskerming.
  • Breëspektrumbeskerming (teen UVB- en UVA-strale).
  • Fotostabiliteit en waterbestandheid.
  • Formules wat ontwikkel is vir minimale impak op die mariene omgewing.
Vir meer inligting kan jy gerus hul webtuiste besoek of ’n e-pos stuur. * SONSORG/IMS HEALTH – Pharmatrend-databasis. Sluit Frankryk, Duitsland, Italië, Spanje, Switserland, Oostenryk, België en Portugal in – Sonsorgmark – Desember 2015 MAT – in volume en waarde. hamper-sun2

WEN

Drie gelukkige lesers kan elk Avène-sonsorgprodukpak ter waarde van R820 elk wen. Dit sluit in Avène SPF50+ parfuumlose emulsie, Avène SPF50+-sproei en Avène SPF50+-sproei vir kinders.

Beantwoord die vraag hieronder voor 17:00 op 15 Januarie 2017 en verskaf jou besonderhede om in aanmerking te kom vir die prys.

VRAAG: Beskerm die Avène-sonsorgreeks teen beide UVA- en UVB-strale?

HIERDIE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT.