As jy nog nie daarvan gehoor het nie: In die Selfie Olympics deel jy foto’s van jouself waarop jy lawwe/belaglike/vreemde goed aanvang.

Mense wêreldwyd deel nou hul #SelfieOlympics-foto’s op Twitter en ons moet erken, ons lag lekker daarvoor.

Hier is van die bestes. 

BeVl8VeIYAAdWkE BdGAS0SCAAAnXkD  BdGf1KyCYAAXoxL BdLXWVkCMAALcmI (1) BeDdRIKIcAAASuO BegxH5eIAAASin_ BeTPxpBIgAAnmYX